Laerskool Noord-Eind is bevoorreg om ’n goed gevestigde kultuurdepartement te hê waar leerders onderrig en afrigting in verskeie genres van musiek, kuns en kultuur ontvang.
Die kunste vorm ’n belangrike deel van elke leerder se ontwikkeling en help om kreatiwiteit, dissipline en selfvertroue te bevorder.
Visuele- & Uitvoerende Kunste
Junior Graad 2 & 3 Senior Graad 4-7
Junior Graad 3
Intermediêr Graad 4 & 5
Senior Graad 6 & 7