Alumni

Kontak Nommers


Kantoor: (021) 872 4237
Nasorg: (021) 872 1290

Epos


ontvangs@noordeind.co.za
sport@noordeind.co.za

Faks Nommer


(021) 872 9372

Welkom terug, oud-leerders van Noordeind Laerskool!

Ons wil graag kontak hou met almal wat deel was van ons skoolgeskiedenis. Vul asseblief jou besonderhede hieronder in sodat ons jou op hoogte kan hou van reünies, nuus en spesiale geleenthede.

Scroll to Top