Kultuur

🎨 Kunste by Noord-Eind

Laerskool Noord-Eind is bevoorreg om ’n goed gevestigde kultuurdepartement te hê waar leerders onderrig en afrigting in verskeie genres van musiek, kuns en kultuur ontvang.

  • Spesialis-onderwysers bied professionele onderrig in klavier, klawerbord, blokfluit, kitaar, tromme en viool.
  • Leerders kry geleenthede om op te tree tydens konserte en saalbyeenkomste.
  • Eksterne eksamens soos Unisa, Trinity en Royal Schools bied verdere uitbreiding en erkenning.

Die kunste vorm ’n belangrike deel van elke leerder se ontwikkeling en help om kreatiwiteit, dissipline en selfvertroue te bevorder.

Onderrig

Visuele- & Uitvoerende Kunste

Koorsang

Junior Graad 2 & 3 Senior Graad 4-7

Redenaars

Junior Graad 3
Intermediêr Graad 4 & 5
Senior Graad 6 & 7

Scroll to Top